Boodskap toegangsversoek
%1$s wil graag toegang tot jou boodskappe verkry. Gee toegang tot %2$s?
Moenie weer vra nie
Wys patroon fout
Wys patroon kolle
Tuis-knoppie beantwoord oproep
Oorfone
OK
Stille-ure
Konfigureer die ure wat die toestel moet stil wees
Nota
Inkomende oproepe word nie deur stille-ure geaffekteer nie
Aktiveer stille-ure
Stil ure sal geaktiveer word
Kennisgewings sal normaal funksioneer
Begin van stille-ure
Wanneer om stille-ure te begin afdwing
Einde van stille-ure
Wanneer om op te hou om stille-ure af te dwing
Demp kennisgewings
Geen klank sal gespeel word nie
Klank speel normaal
Deaktiveer vibrasies
Toestel sal nie vibreer nie
Toestel sal normaal vibreer
Deaktiveer kennisgewing liggie
Kennisgewing liggie sal gedeaktiveer word
Kennisgewing liggie sal normaal funksioneer
Deaktiveer haptiese terugvoer
Haptiese terugvoer sal gedeaktiveer word
Haptiese terugvoer sal normaal funksioneer
Aktiveer vanaf
tot
Begin
Eindig
Wi-Fi prioriteit
Bepaal die prioriteit van Wi-Fi netwerke
Vibreer op kennisgewing
In vibrasie-modus sal alle kennisgewings, ongeag van individuele program instellings, vibreer
Toestel gasheernaam
CyanogenMod weergawe
Onbekend
Bou datum
SVE
Geheue
CyanogenMod statistieke
Help CyanogenMod verbeter deur anonieme statistiek verslagdoening te keis
Inligting
"Deur CyanogenMod statistieke toe te laat sal nie-persoonlike data ingestuur word na die ontwikkelaars van CyanogenMod installasies. Die inligting sluit in \'n unieke identifikasienommer in wat nie privaatheid of persoonlike data in gevaar stel nie. Die data word ingestuur tydens elke \'boot\'.\n\nVir \'n voorbeeld van die data wat ingestuur word, raak ""Voorskou""
Aktiveer verslaggewing
Voorskou
Kyk na statistieke
Leer meer
Aktiveer of deaktiveer unieke CyanogenMod statistieke
Unieke ID
Toestel
Weergawe
Land
Draer
KOPPELVLAK
Laaier
Temas
Stelsel
Stelsel koppelvlak
Kennisgewinglaai
Slotskerm
Verskuif die knoppie teikens om kits-loodskortpaaie toe te wys
Knoppie kits-loodskortpaaie
Bestuur persoonlike slotskerm kits-loodskortpaaie
Slotskerm kits-loodskortpaaie teruggestel na standaard
Slotskerm kits-loodskortpaaie gestoor
Stel terug
Verwyder alle gebruiker geskepte slotskerm kits-loodskortpaaie en stel terug na standaard?
leeg
Verander kits-loodskortpad en ikoon
Kies of verander die gewenste program of aktiwiteit en die gepaardgaande ikoon
Vibreer
Vibreer wanneer ontsluit
Battery status
Slegs wanneer laai
Altyd aan
Profiele
Algemeen
Voeg by
Verwyder
Profiel
Skakel stelsel Profiele aan om profiele te gebruik.
Skep nuwe profiel
Naam
Tik \'n naam vir die nuwe profiel
Nuwe profiel
Voeg by en konfigureer \'n nuwe profiel
<nuwe profiel>
Hernoem
Tik \'n nuwe naam
Dubbele profiel naam!
Dubbele program groep naam!
Stel terug
Verwyder alle gebruiker profiele en program groepe en stel terug na die standaard instellings?
Vee profiel uit?
Vee program item uit?
\'n Aktiewe profiel kan nie uitgevee word nie.
Verbindingsoorskrywings
Klankoorskrywings
Vibratoroorskrywings
Gedeaktiveer
Geaktiveer
Stel na
Gedeaktiveer
Geaktiveer
Slegs wanneer stil
Profiele
Bestuur profiel
Program lys
Program groepe
Bestuur program groepe
Profiel instellings
Naam
Kennisgewing metode
Foon-luitoon metode
Liggie metode
Vibrator metode
Kies kennisgewing-luitoon
Kies foon-luitoon
Kennisgewingtoon
Program groepe
Programme
Nuwe program groep
Vee program groep uit?
Tik \'n naam vir die nuwe program groep
Naam
Voeg program by
Vee program item uit
Kies program
Profiel instellings
Stelsel instellings
Slotskerm metode
Standaard
Onveilig
Gedeaktiveer
Gebruik stelsel standaard
Gebruik onveilige slotskerm
Slotskerm is gedeaktifeer
Vliegtuigmodus
Deaktifeer slotskerm sekuriteit terwyl die profiel aktief is
Oproepe
Kennisgewings
Moontlikke knoppies
Wi-Fi
Wi-Fi \'hotspot\'
Bluetooth
GPS
Mobiele data
Data sinkronisasie
2G/3G
Luimetode
Helderheid
Oriëntasie
Skerm afsnytyd
Vliegtuigmodus
Flits
Slotskerm
WiMAX
Skerm sekuriteit
Slotskerm
Bestuur slotskerm sekuriteit, vertraging en afsnytyd
Addisionele opsies
Kieslys ontsluit
Die druk van die Kieslys-knoppie sal die toestel ontsluit
Tuis ontsluit
Druk van die Tuis-knoppie sal die toestel ontsluit
Vinnige oopsluit
Ontsluit outomaties wanneer die korrekte PIN/wagwoord ingesleutel is
Slotskerm sluit vertraging
Vertraag slotskerm sluit
Vertraging na skerm afsnytyd verstryk
Vertraging na skerm afskakeling
Geen
1 sekonde
5 sekonde
10 sekonde
15 sekonde
30 sekonde
1 minuut
5 minute
10 minute
30 minute
Werkverrigting
Pasop!
Hierdie instellings is bedoel vir eksperimentering. Enige veranderinge het die potensiaal om onstabiliteit, stakings, verlies van data of hardeware mislukkings te veroorsaak. Ons versoek dat jy geen foutverslae sal verskaf as enige van hierdie instellings van normaal verander is nie.
Verwerker
Verander SVE goewerneur en klok spoed
Huidige SVE-frekwensie
SVE goewerneur
Minimum SVE-frekwensie
Maksimum SVE-frekwensie
Ingestel na herlaai
Herstel die verwerker instellings nadat die toestel herlaai is
I/U skeduleerder
Vernader Inset/Uitset skeduleerder
I/O skeduleerder
Stel op \'boot\'
Laai I/U skeduleerder instellings op \'boot\'
Geheue-bestuur
Pas die gebruik van die geheue stelsel aan om werkverrigting te verander
zRam
Kompakteer geheue vir verhoogde virtuele kapasiteit (vereis herlaai)
Bedryfstelselkern \'samepage\' samesmelting
\'KSM\' verminder fisiese geheue vereistes sodat werkverrigting verbeter
Batereiniging
Reiniging van \'bitmap\' geheue bates kan meer RAM vrystel wanneer dit benodig word (vereis herlaai)
Oppervlakte verbetering
Deaktiveer \'dithering\'
Regmaak van kleur \'banding\' (normaal)
Regmaak van kleur wasigheid effek
16bit deursigtigheid
Beter grafiese werkverigting maar laer gehalte. Kan visuele artefakte veroorsaak (vereis herlaai)
Rotasie
Gedeaktifeer
Grade
Rotasie modus
0 grade
90 grade
180 grade
270 grade
Aktiwiteite
Kies persoonlike program
Kies persoonlike aktiwiteit
Kies ikoon
Wekker
Webleser
Kalender
Kamera
Chrome
E-pos
E-pos (Holo)
Facebook
Gallery
Google (klein)
Google Plus
Hangouts
Kaarte
Flieks
Musiek
Navigasie
Telefoon
Podcast
Rss
Soek
Boodskap
Twitter
Kies ikoon bron
Stelsel ikone
Gallery
Ikoonpak
Stygende luitoon
Aktiveer
Luitoon begin volume
Kennisgewing: Die begin volume is hoër as die luitoon volume, die luitoon sal gespeel word deur gebruik te maak van die luitoon volume.
Stygings interval
Op elke lui
0.5 sekondes
1 sekond
2 sekondes
3 sekondes
5 sekondes
10 sekondes
Skryf na NFC merker
Raak merker aan om te skryf
Merker suksesvol geskryf
Merker skrywing het misluk!
Profiel geselekteer: %1$s
Die skryf van \'n profiel na \'n NFC merker laat die aanraking van die merker die profiel kies. Raak merker vir \'n tweede keer aan om die vorige geselekteerde profiel te kies.
Onbekende profiel
Hierdie NFC merker verwys na \'n onbekende profiel. Heg hierdie NFC merker aan \'n bestaande profiel om die nuwe profiel in die toekoms te kies.
Kies profiel
Koppel foon-luitoon & kennisgewing volumes
Demping affekteer ook kennisgewings
Algemeen
Programme
Telefoon
Gebruik persoonlike waardes
Geaktifeer
Gedeaktifeer
Normaal
Oproep gemis
Stempos
>Verander liggie instellings
Flikker lengte en spoed
\u2192
Normaal
Persoonlik
Toets
Vee uit
Vee die geselekteerde item uit?
Skakel die skerm af om die geselekteerde flikkering in aksie te sien of verwyder hierdie dialoog om die toets te stop
Stop
Altyd aan
Baie kort
Kort
Normaal
Lank
Baie lank
Baie vinnig
Vinnig
Normaal
Stadig
Baie stadig
Battery liggie
Flikker wanneer battery laag is
Kleure
Laag
Tydens laai\u2026
Vol gelaai
Volume-paneel styl
Volume knoppies beheer musiek
Wanneer die skerm af is, sal \'n lang-druk op die volume knoppies poog om deur musiek liedtjies te soek
Luitoon
Luimetode
Normaal
Vibreer
Gedemp
Hardeware knoppies
Knoppie aksies
Aktiveer persoonlike aksies
Tuis-knoppie (lang-druk)
Kieslys-knoppie
Kieslys-knoppie (lang-druk)
Soek-knoppie
Soek-knoppie (lang-druk)
Program wisselaar knoppie
Program wisselaar knoppie (lang-druk)
Wys aksie-oorvloei
Vertoon die \'3-dot\' Kieslys aksie-oorvloei knoppie binne programme
Die aksie-oorvloei knoppie sal soms nie sigbaar wees tot programme herbegin het nie
Die aksie-oorvloei knoppie kan nie weggesteek word voordat programme herbegin het nie
Geen aksie
Kieslys oop/toemaak
Program wisselaar
Soek assistent
Stemsoektog
In-program soek
Ruil volume knoppies om
Ruil volume knoppies om wanneer die skerm geroteer word
Navigasiebalk
1 - Om te begin redigeer, raak die slot ikoon \n\n2 - Raak \'n knoppie om funksionaliteit toe te wys of te verander \n\n3 - lang-druk \'n knoppie om die volgorde te herrangskik \n\n4 - Om te stoor, raak die slot ikoon weer \n\n5 - Om na standaard terug te stel, raak die herstel-knoppie\n\n
• Aksies: Slegs een knoppie op \'n slag\n\n• Die Tuis-knoppie kan nie hertoegeken word nie\n\n• Kant knoppies kan nie geherrangskik word nie
Wenke
Stel die huidige instellings terug na standaard?
Navigasiebalk gestoor
Navigasiebalk teruggestel na standaard
Redigeerbaar
Gesluit
Kraglegstukke
Kraglegstukke
Legstukgedrag
Maak die kennisgewingslaai toe na wisseling
Steek aanwysers weg
Steek rolstaaf weg
Legstuk knoppies
Bestuur die vertoonde knoppies
Legstuk knoppie volgorde
Bestuur die volgorde van die knoppies
Knoppies
Wissel Wi-Fi
Wissel Bluetooth
Wissel GPS
Wissel klank
Wissel helderheid
Wissel sinkronisasie
Wissel Wi-Fi-warmkol
Wissel skermafsnytyd
Wissel mobiele data
Wissel slotskerm
Wissel netwerkmodus
Wissel oriëntasie
Wissel vliegtuigmodus
Wissel LED flits
Slaap nou
Media: Wissel Speel/Stop
Media: Vorige liedjie
Media: Volgende liedjie
Wissel LTE
Wissel WiMAX
Knoppie metodes
Helderheidsopsies
Bestuur die beskikbare helderheidsknoppie opsies
Auto
Dof
Netwerkopsies
Skermafsnytyd
Klankopsies
Beestuur die beskikbare klank-knoppie opsies
Demp
Vibreer
Klanke
Klank en vibrasie
Flits mode
Haptiese terugvoer
Beëindig met Terug-knoppie
Beëindig die voorgrond program deur \'n lang-druk op die Terug-knoppie
Bekyk Veranderinge-log
Laai Veranderinge-log\u2026
Kan nie Veranderinge-log laai nie
Onbekend
Weergawe
Kragkieslys
Herlaai kielys
Skermfoto
Uitgebreide lessenaar
Gedeaktiveer
Statusbalk sigbaar
Versteek statusbalk
Profiel wisselaar
Vliegtuigmodus
Gebruiker wisselaar
Klankpaneel
CyanogenMod opgradering
Soek vir of installeer beskikbare opgraderings
Gevorderd
Kies kennisgewings
Vertoon insetmetode kennisgewings
Statusbalk
Klok
Algemeen
Vertoon klok
Tipe VM/NM
24-uur klok is geaktiveer
Battery status styl
Helderheid beheer
Verander helderheid aan deur te gly oor die statusbalk
Outomatiese helderheid is geaktiveer
Sein status styl
Ikoon
Versteek
Teks
Persentasie
Sirkel
Sirkel met persentasie
Kennisgewingstelling
Vertoon die aantal uitstaande kennisgewings
Wakkermaakopsies
Volume-knoppie
Die druk van die volume-knoppie op of af sal die toestel wakker maak
USB-ontfouting kennisgewing
Vertoon \'n kennisgewing wanneer USB-ontfouting gekoppel is
Gereedskap
Massa stoorplek
Aktiveer USB massa stoorplek
ADB oor netwerk
Aktiveer TCP/IP-ontfouting oor die netwerk koppelvlakke (Wi-Fi, USB netwerke). Hierdie instelling word teruggestel tydens herlaai
WAARSKUWING: Wanneer ADB oor netwerk aangeskakel is, is die toestel kwesbaar vir indringers op alle verbonde netwerke, insluitend die GSM data netwerk\n\nGebruik Slegs hierdie funksie wanneer vertroude netwerke verbind is\n\nWil jy dit aanskakel?
Knoppie aksies
Bestuur slotskerm knoppie aksies
Lang-druk Terug
Lang-druk Tuis
Lang-druk Kieslys
Geen aksie
Flitslig
Volgende liedjie
Vorige liedjie
Speel/Stop musiek
Wissel klank
Vinnige Instellingspaneel
Vinnige Instellings
Statiese teëls
Teël uitleg
Bestuur die vertoonde teëls en hulle uitleg
Kies \'n teël
Vliegtuigmodus
Battery statistieke
Bluetooth
Helderheid
Sluimer
GPS
Flits
Slotskerm
LTE
Mobiele data
Profiel
Oriëntasie
Instellings
Klank
Sinkronisasie
Wi-Fi-warmkol
Wi-Fi
WiMAX
Gebruiker
Netwerkmodus
NFC
Skerm afsnytyd
USB internetverbinding
Stille-ure
Volume
Uitgebreide lessenaar
Dinamiese teëls
Nota
Dinamiese teëls is nie altyd sigbaar nie en sal slegs vertoon indien deur \'n stelsel gebeurtenis sigbaar gemaak is
Wekker
Foutverslag
Dok battery
Verander insetmetode
USB internetverbinding
Wi-Fi skerm
Algemeen
Vinnige Instellings
%1$s rand van die statusbalk vertoon Vinnige Instellings
Linker
Regter
Af
Links
Regs
Auto-toemaak
Maak die Vinnige Instellings paneel automaties toe na wisseling
Stel terug
Stel die sigbare teëls en uitleg terug na die standaard?
Volume-knoppie wyser beheer
Gedeaktiveer
Volume-knoppie op/af beweeg wyser links/regs
Volume-knoppie op/af beweeg wyser regs/links
Slaan HDCP onderhandeling oor
Probeer hierdie opsie as die toestel kan konnekteer maar geen uitset wys nie
Program sekuriteit
SMS-boodskap limiet
Vertoon \'n waarskuwingsdialoog as SMS boodskappe te dikwels deur programme gestuur word. Huidige perk:%d boodskappe in 30 minute
30 (Normaal)
Kloklegstuk
Bestuur hoe die \'cLock\' tuisskerm en slotskerm legstuk sal vertoon
Toon ikoon tydens die gebruik van \'n stillus
Toon die wyser ikoon tydens die beweeg of trek met die stillus
Maksimeer legstukke
Wys legstukke gemaksimaliseer en die slot geminimaliseer wanneer die skerm aangeskakel word
Agtergrond
Kies kleur
Agtergrond suksesvol verander
Agtergrond kon nie verander word nie
Agtergrond kleur
Persoonlike prentjie
Standaard agtergrond
Begin musiek program
Begin die standaard musiek program wanneer oorfone gekoppel word
Veilige oorfone volume
Voorkom te harde volume wanneer oorfone aanvanklik gekoppel word
Kwytskelding
"Wysiging van hierdie instelling kan teen jou staat of regerings wette wees.\n\nRaak ""OK"" om hierdie waarskuwing en kwytskelding te aanvaar en CyanogenMod en sy bydraers te vrywaar van alle wetlike verpligtinge."
Gevorderde herlaai
Wanneer toestel ontsluit is, maak die \'recovery\' en \'bootloader\' herlaai opsies in die kragkieslys beskikbaar
Volume verandering
Speel \'n klank tydens volume verandering
\'Root\' toegang
Laat \'root\' toegang toe
Die toelaat van programme om \'root\' toegang aan te vra kan die sekuriteit van jou stelsel in gevaar stel!
Gedeaktiveer
Slegs programme
Slegs ADB
Programme en ADB
Navigasiebalk
Kits-loodskortpaaie
Verwyder alle gebruiker kits-loodskortpaaie en herstel na standaard?
Navigasiebalk kits-loodskortpaaie is herstel na standaard.
Navigasiebalk kits-loodskortpaaie gestoor
Maak IME wisselaar oop
Dwing stop
Geen
Neem skermfoto
Lui/Vibrasie
Lui/Stil
Lui/Vibrasie/Stil
Skerm af
Flits
Google Now
Kies aksie
\'Pie\' kontroles
Geaktiveer wanneer Uitgebreide lessenaar aktief is
Gedeaktiveer
Sleutel grote
Aktiverings posisies
Linker skerm grens
Onderste skerm grens
Regter skerm grens
Boonste skerm grens
Slegs navigasie sal vertoon word by boonste grens
Mode
Ad-Hoc (IBSS) Netwerk
Ad-Hoc
Huidige ligsensor waarde: %d lux
Outomatiese helderheidsvlakke
%1$d lux
%1$d -\n\u221e lux
Pas aan
Sluit
Herstel
Verdeel helderheidsvlak
Stel ligvlak op
Omgewings helderheid (lux)
Skerm helderheid (%)
Herstel vlakke?
Alle helderheidsvlakke sal herstel word na die standaard instellings.
Verdeel posisie (tussen %1$d en %2$d lux)
Ligvlak opsies
Wysig
Verdeel
Verwyder
Voorskou
Helderheidskurwe voorbeeld
Help
Hoe word helderheid bereken?
\n\n
Die helderheidskurwe word bereken deur die uitvoering van \'n kubieke latfunksie interpolasie
op \'n gegewe aantal beheerpunte. Dit is nie \'n \'emmer-tipe\' berekening waar helderheid van
die skerm konstant bly vir \'n spesifieke reeks van die omgewings helderheid nie. Met die manier,
sal klein veranderinge in die omgewings helderheid nie \'n groot sprong in die helderheid van die
skerm veroorsaak nie, maar dit kan moeilik wees om die presiese gevolge van die verandering van beheerpunte te voorspel.\n
Om hiermee te help, kan \'n voorskou van die berekende kurwe beskou word. Neem asseblief kennis
dat die voorbeeld die kurwe in \'n logaritmiese skaal toon, sodat alle beheerpunte sigbaar is.
Met die gebruik van \'n lineêre skaal, is dit moeilik om die belangrike beheerpunte in die laer reeks
van die omgewings helderheid te onderskei.
\n\n
Hoe om die helderheidskurwe te wysig?
\n\n
Elke item in die lys stem ooreen met een beheerpunt van die helderheidskurwe.
Die skuif-knoppie kan gebruik word om die helderheidsvlak van die punt te verander. Die
helderheid van die skerm sal dienooreenkomstig verander om \'n
voorskou van die ligvlak te gee. Addisionele opsies is beskikbaar deur \'n lang-druk op \'n
item. Deur die kies van \'Wysig\', word beide die omgewings helderheidsvlak van die beheerpunt en
die verlangde helderheid van die skerm gestoor. Kies \'Verdeel\' om \n item te verdeel in twee kontrolepunte. \'Verwyder\' verwyder die geselekteerde
item.
Stilus-gebare
Stilus-gebare
Stilus
Aktiveer stilus-gebare
Begin persoonlike aksies met stilus-knoppie gebare. Waarskuwing: programme sal nie in staat wees om insette te aanvaar deur die inhou van die pen knoppie nie
Gebare
Vee links
Begin persoonlike aksie wanneer links gevee word
Vee regs
Begin persoonlike aksie wanneer regs gevee word
Vee op
Begin persoonlike aksie wanneer op gevee word
Vee af
Begin persoonlike aksie wanneer af gevee word
Lang-druk
Begin persoonlike aksie met lang-druk
Dubbele aanraak
Begin persoonlike aksie met dubbele aanraak
Geen aksie
Tuis-knoppie aksie
Terug-knoppie aksie
Kieslys-knoppie aksie
Soek-knoppie aksie
Onlangse programme
%s is nie geïnstalleer nie
Kanaal/Frekwensie
Kanaal
Krag-klank
Aktiveer
Vibreer
Kennisgewing-luitoon
Gedemp