"Aflaaibestuurder" "Kry toegang tot aflaaibestuurder." "Laat die program toe om toegang te kry tot die aflaaibestuurder en dit te gebruik om lêers af te laai. Kwaadwillige programme kan dit gebruik om aflaaisels te ontwrig en toegang tot private inligting te kry." "Gevorderde aflaaibestuurder-funksies" "Laat die program toe om toegang te kry tot die aflaaibestuurder se gevorderde instellings. Kwaadwillige programme kan dit gebruik om aflaaisels te ontwrig en toegang tot private inligting te kry." "Stuur aflaaikennisgewings." "Laat die program toe om kennisgewings te stuur oor voltooide aflaaisels. Kwaadwillige programme kan dit gebruik om ander programme wat lêers aflaai, te verwar." "Sien alle aflaaisels na USB-berging" "Sien alle aflaaisels op SD-kaart" "Laat die program toe om alle aflaaisels na die SD-kaart te sien, ongeag deur watter program hulle afgelaai is." "Reserveer ruimte in die aflaaikas" "Laat die program toe om lêers af te laai na die aflaaikas, wat nie outomaties uitgevee kan word as die aflaaibestuurder meer spasie benodig nie." "laai lêers af sonder kennisgewing" "Laat die program toe om lêers deur die aflaaibestuurder af te laai sonder enige kennisgewing wat aan die gebruiker gewys word." "Kry toegang tot alle stelselaflaaisels" "Laat die program toe om alle aflaaisels wat deur enige program op hierdie stelsel geïnisieer is, te sien en te wysig." "<Ongetiteld>" "Aflaai voltooi." "Aflaai onsuksesvol." "Aflaaiselgrootte vereis Wi-Fi." "Laat wag op agtergrond." "Aflaaisel te groot vir bedryfsnetwerk" "Jy moet Wi-Fi gebruik om hierdie %s -aflaaisel te voltooi. \n\nRaak %s om hierdie aflaai te begin die volgende keer as jy gekoppel is aan \'n Wi-Fi-netwerk." "Plaas in waglys om later af te laai?" "As jy nou hierdie %s -aflaaisel gaan aflaai, kan dit jou batterylewe verkort en/of lei tot oormatige gebruik van jou selfoon se dataverbinding, wat kan lei tot kostes deur jou selfoondiensverskaffer, afhangende van jou dataplan.\n\n Raak %s om hierdie aflaaisel te begin die volgende keer wat jy gekoppel is aan \'n Wi-Fi-netwerk." "Waglys" "Kanselleer" "Begin nou" "%d%%" "1 leêr laai tans af" "%d leêrs laai tans af" "1 leêr wag tans" "%d leêrs wag tans" "%s oor" "Kan nie lêer oopmaak nie" "Aflaaisels" "In waglys" "Besig" "Onsuksesvol" "Gaan tans voort, %d%%"