"Aflaaibestuurder" "Stel die program in staat om die aflaaibestuurder oop te maak en lêers daarmee af te laai. Kwaadwillige programme kan dit gebruik om aflaaisels te ontwrig en private inligting te verkry." "Gevorderde aflaaibestuurder-funksies" "Stel die program in staat om die aflaaibestuurder se gevorderde funksies te gebruik. Kwaadwillige programme kan dit gebruik om aflaaisels te ontwrig en private inligting te verkry." "Stuur aflaaikennisgewings." "Stel die program in staat om kennisgewings oor voltooide aflaaisels te stuur. Kwaadwillige programme kan dit gebruik om ander programme wat lêers aflaai, te verwar." "Sien alle aflaaisels na USB-berging" "Sien alle aflaaisels op SD-kaart" "Laat die program toe om alle aflaaisels op die SD-kaart te sien, ongeag watter program hulle afgelaai het." "Reserveer ruimte in die aflaaikas" "Laat die program toe om lêers na die aflaaikas af te laai wat nie outomaties uitgevee kan word as die aflaaibestuurder meer ruimte nodig het nie." "laai lêers af sonder kennisgewing" "Laat die program toe om lêers deur die aflaaibestuurder af te laai sonder om enige kennisgewing aan die gebruiker te wys." "Kry toegang tot alle stelselaflaaisels" "Laat die program toe om alles wat deur enige program op die stelsel begin is, te sien en te wysig." ", " " en %d meer" "Aflaaiselgrootte vereis Wi-Fi" "Aflaaisel te groot vir bedryfsnetwerk" "Jy moet Wi-Fi gebruik om hierdie %s aflaai te voltooi. "\n\n"Klik %s om hierdie aflaai te begin wanneer jy die volgende keer aan \'n Wi-Fi-netwerk koppel." "Plaas in waglys om later af te laai?" "Deur hierdie %s aflaai nou te begin, kan jy jou batterylewe verkort en/of oormatige mobiele dataverbruik veroorsaak, wat kan lei tot heffings deur jou mobiele operateur, afhangende van jou dataplan."\n\n" Klik %s hier onder om hierdie aflaaisel te begin die volgende keer wat jy aan \'n Wi-Fi-netwerk koppel." "Waglys" "Kanselleer" "Begin nou"