"Pakketinstalleerder" "Volgende" "Installeer" "Klaar" "Laat hierdie program toe om:" "Kanselleer" "Onbekend" "Installeer tans…" "Program geïnstalleer." "Wil jy hierdie program installeer? Dit sal kan ingaan by:" "Wil jy hierdie program installeer? Dit vereis nie enige spesiale toegang nie." "Wil jy \'n opdatering vir die bestaande program installeer? Jou bestaande data sal nie verlore gaan nie. Die opgedateerde program sal kan ingaan by:" "Wil jy \'n opdatering vir hierdie ingeboude program installeer? Jou bestaande data sal nie verlore gaan nie. Die opgedateerde program sal kan ingaan by:" "Wil jy \'n opdatering na hierdie bestaande program installeer? Jou bestaande data sal nie verlore raak nie. Dit vereis nie enige spesiale toegang nie." "Wil jy \'n opdatering na hierdie ingeboude program installeer? Jou bestaande data sal nie verlore raak nie. Dit vereis nie enige spesiale toegang nie." "Program nie geïnstalleer nie." "Dit lyk asof die pakket korrup is." "\'n Bestaande pakket met dieselfde naam en \'n botsende handtekening is reeds geïnstalleer." "Die pakket werk net op jonger weergawes van Android." "Hierdie program werk nie op jou tablet nie." "Hierdie program is nie met jou TV versoenbaar nie." "Hierdie program werk nie op jou foon nie." "Die gespesifiseerde pakkie is uitgevee voordat installasie voltooi kon word." "Die pakkie het nie verifikasie geslaag nie en kan nie geïnstalleer word nie." "\'n Uittel het plaasgevind tydens verifiëring van hierdie pakket. Probeer dit later weer installeer." "%1$s kon nie op jou tablet geïnstalleer word nie." "%1$s kon nie op jou TV geïnstalleer word nie." "%1$s kon nie op jou foon geïnstalleer word nie." "Open" "Installering geblokkeer" "Om veiligheidsredes, is jou tablet gestel om installering van programme van onbekende bronne te blokkeer." "Jou TV is vir veiligheid gestel om te keer dat programme van onbekende bronne af geïnstalleer word." "Om veiligheidsredes, is jou foon gestel om installering van programme van onbekende bronne te blokkeer." "Jou administrateur laat nie toe dat programme van onbekende bronne af geïnstalleer word nie." "OK" "Instellings" "Nuwe bron vir programme" "%1$s wil ander programme installeer. \n\n Laat dit nou en in die toekoms toe?" "Bestuur programme" "Vervang program?" "Die program wat jy installeer, sal \'n ander program vervang.\n\nAl jou vorige gebruikerdata sal gestoor word." "Dit is \'n stelselprogram.\n\nAl jou vorige gebruikerdata sal gestoor word." "Geen spasie oor nie" "%1$s kon nie geïnstalleer word nie. Maak \'n bietjie plek en probeer weer." "OK" "Program nie gevind nie" "Die program is nie in die lys van geïnstalleerde programme gevind nie." "Deïnstalleer program" "Deïnstalleer opdatering" "%1$s is deel van die volgende program:" "Wil jy hierdie program deïnstalleer?" "Wil jy hierdie program vir ""alle"" gebruikers deïnstalleer? Die program en sy data sal vir ""alle"" gebruikers op hierdie toestel verwyder word." "Wil jy hierdie program vir die gebruiker %1$s deïnstalleer?" "Wil jy hierdie program vervang met die fabrieksweergawe?" "Deïnstalleer tans…" "Deïnstallering klaar." "Deïnstallasie onsuksesvol." "Kan nie deïnstalleer nie omdat hierdie pakket \'n aktiewe toesteladministrateur is." "Hierdie program is nodig vir jou %1$s-profiel en kan nie gedeïnstalleer word nie." "Jou toesteladministrateur vereis die program; dit kan nie deïnstalleer word nie." "Bestuur toesteladministrateurs" "%1$s kon nie deïnstalleer word nie." "Ontledingsfout" "Kon nie die pakket ontleed nie." "Nuut" "Alle" "Privaatheid" "Toesteltoegang" "Hierdie opdatering vereis geen nuwe toestemmings nie." "Wil jy die volgende toestemmings toestaan? Dit sal toegang kry tot:"