"Pakketinstalleerder" "Volgende" "Installeer" "Klaar" "Laat hierdie program toe om:" "Kanselleer" "Onbekend" "Installeer tans…" "Installeer tans %1$s …" "Program geïnstalleer." "Wil jy hierdie program installeer? Dit sal kan ingaan by:" "Wil jy hierdie program installeer? Dit vereis nie enige spesiale toegang nie." "Wil jy \'n opdatering vir die bestaande program installeer? Jou bestaande data sal nie verlore gaan nie. Die opgedateerde program sal kan ingaan by:" "Wil jy \'n opdatering vir hierdie ingeboude program installeer? Jou bestaande data sal nie verlore gaan nie. Die opgedateerde program sal kan ingaan by:" "Wil jy \'n opdatering na hierdie bestaande program installeer? Jou bestaande data sal nie verlore raak nie. Dit vereis nie enige spesiale toegang nie." "Wil jy \'n opdatering na hierdie ingeboude program installeer? Jou bestaande data sal nie verlore raak nie. Dit vereis nie enige spesiale toegang nie." "Program nie geïnstalleer nie." "Die installering van die pakket is geblokkeer." "Program is nie geïnstalleer nie omdat pakket met \'n bestaande pakket bots." "Program is nie geïnstalleer nie omdat dit nie met jou tablet versoenbaar is nie." "Hierdie program is nie met jou TV versoenbaar nie." "Program is nie geïnstalleer nie omdat dit nie met jou foon versoenbaar is nie." "Program is nie geïnstalleer nie omdat pakket ongeldig blyk te wees." "%1$s kon nie op jou tablet geïnstalleer word nie." "%1$s kon nie op jou TV geïnstalleer word nie." "%1$s kon nie op jou foon geïnstalleer word nie." "Open" "Jou administrateur laat nie toe dat programme wat by onbekende bronne verkry is, geïnstalleer word nie" "Hierdie gebruiker kan nie onbekende programme installeer nie" "OK" "Instellings" "Bestuur programme" "Vervang program?" "Die program wat jy installeer, sal \'n ander program vervang.\n\nAl jou vorige gebruikerdata sal gestoor word." "Dit is \'n stelselprogram.\n\nAl jou vorige gebruikerdata sal gestoor word." "Geen spasie oor nie" "%1$s kon nie geïnstalleer word nie. Maak \'n bietjie plek en probeer weer." "OK" "Program nie gevind nie" "Die program is nie in die lys van geïnstalleerde programme gevind nie." "Nie toegelaat nie" "Die huidige gebruiker mag nie hierdie deïnstallering uitvoer nie." "Fout" "Program kon nie gedeïnstalleer word nie." "Deïnstalleer program" "Deïnstalleer opdatering" "%1$s is deel van die volgende program:" "Wil jy hierdie program deïnstalleer?" "Wil jy hierdie program vir ""alle"" gebruikers deïnstalleer? Die program en sy data sal vir ""alle"" gebruikers op hierdie toestel verwyder word." "Wil jy hierdie program vir die gebruiker %1$s deïnstalleer?" "Vervang hierdie program met die fabriekweergawe? Alle data sal verwyder word." "Vervang hierdie program met die fabriekweergawe? Alle data sal verwyder word. Dit beïnvloed alle gebruikers van hierdie toestel, insluitend dié met werkprofiele." "Voer tans deïnstallerings uit" "Mislukte installerings" "Deïnstalleer tans…" "Deïnstalleer tans %1$s …" "Deïnstallering klaar." "Het %1$s gedeïnstalleer" "Deïnstallasie onsuksesvol." "Kon nie %1$s deïnstalleer nie." "Kan nie aktiewe toesteladministrasieprogram deïnstalleer nie" "Kan nie aktiewe toesteladministrasieprogram vir %1$s deïnstalleer nie" "Dié program word vereis vir sommige gebruikers of profiele en is vir ander gedeïnstalleer" "Hierdie program is nodig vir jou profiel en kan nie gedeïnstalleer word nie." "Jou toesteladministrateur vereis die program; dit kan nie deïnstalleer word nie." "Bestuur toesteladministrasieprogramme" "Bestuur gebruikers" "%1$s kon nie deïnstalleer word nie." "Kon nie die pakket ontleed nie." "Nuut" "Alle" "Privaatheid" "Toesteltoegang" "Hierdie opdatering vereis geen nuwe toestemmings nie." "Wil jy die volgende toestemmings toestaan? Dit sal toegang kry tot:" "Weier" "Meer inligting" "Weier in elk geval" "%1$s van %2$s" "Laat <b>%1$s</b> toe om %2$s?" "%1$d is gedeaktiveer" "alles is gedeaktiveer" "geen is gedeaktiveer nie" "Laat toe" "Programme" "Programtoestemmings" "Moenie weer vra nie" "Geen toestemmings nie" "Bykomende toestemmings" Nog %1$d Nog %1$d "Hierdie program is vir \'n ouer weergawe van Android ontwerp. As toestemming geweier word, kan dit veroorsaak dat dit nie meer soos beplan funksioneer nie." "voer \'n onbekende handeling uit" "%1$d uit %2$d programme toegelaat" "Wys stelsel" "Versteek stelsel" "%1$s-toestemmings" "Geen programme nie" "Ligginginstellings" "%1$s is \'n verskaffer van liggingdienste vir hierdie toestel. Liggingtoegang kan vanuit ligginginstellings verander word." "As jy hierdie toestemming weier, sal basiese kenmerke van jou toestel dalk nie meer soos bedoel werk nie." "Afgedwing deur beleid" "Laai tans …" "Alle toestemmings" "Ander programvermoëns" "Toestemmingsversoek" "Skermoorlegger bespeur" "Om hierdie toestemminginstelling te verander, moet jy eers die skermoorlegger by Instellings > Programme afskakel" "Maak instellings oop" "Android Wear" "Installeer- en deïnstalleerhandelinge word nie in Wear gesteun nie." "%1$s is opgedateer. Laat %1$s toegang tot die volgende kry?" "Kies waartoe <b>%1$s</b> toegang mag kry" "<b>%1$s</b> is opgedateer. Kies waartoe hierdie program toegang mag kry." "Kanselleer" "Gaan voort" "Nuwe toestemmings" "Huidige toestemmings" "Voer tans program uit …" "Onbekend" "Wil jy regtig die data vir %1$s uitvee?" "Jou tablet word vir jou veiligheid nie toegelaat om onbekende programme van hierdie bron af te installeer nie." "Jou TV word vir jou veiligheid nie toegelaat om onbekende programme van hierdie bron af te installeer nie." "Jou foon word vir jou veiligheid nie toegelaat om onbekende programme van hierdie bron af te installeer nie." "Jou foon en persoonlike data is meer kwesbaar vir aanvalle deur onbekende programme. Deur hierdie program te installeer, stem jy in dat jy verantwoordelik is vir enige skade aan jou foon of verlies van data wat uit sy gebruik kan spruit." "Jou tablet en persoonlike data is meer kwesbaar vir aanvalle deur onbekende programme. Deur hierdie program te installeer, stem jy in dat jy verantwoordelik is vir enige skade aan jou tablet of verlies van data wat uit sy gebruik kan spruit." "Jou TV en persoonlike data is meer kwesbaar vir aanvalle deur onbekende programme. Deur hierdie program te installeer, stem jy in dat jy verantwoordelik is vir enige skade aan jou TV of verlies van data wat uit sy gebruik kan spruit." "Gaan voort" "Instellings" "Installeer/deïnstalleer Wear-programme"