"Toestelopsteller"
"Stel tans op …"
"Stel op"
"Bestuurde werkprofiel"
"Jy het reeds \'n bestuurde profiel. Jy kan nie \'n tweede een skep nie."
"Kanselleer"
"Bestuurde opstelling"
"Gaan voort met bestuurde opstelling"
"Oeps!"
"Kon nie toestel opstel nie. Probeer asseblief later weer!"
"Gebruiker van bestuurde toestel"
"Verwerk tans opstellingdata."
"Koppel tans aan Wi-Fi."
"Laai tans toesteladministrasiepakket af."
"Installeer tans toesteladministrasiepakket."
"Stel tans toesteleienaar."
"Kon nie opstel nie"
"Staak opstelling?"
"Is jy seker jy wil opstelling staak en die toestel na fabriekinstellings terugstel? Die fabriekterugstelling kan \'n ruk duur."
"Kanselleer"
"OK"
"Stel terug"
"Iets het fout gegaan."
"Die toestel is reeds opgestel."
"Die toestel word reeds deur \'n ander toesteleienaar besit."
"Kon nie toesteladministrasieopstellingdata verwerk nie. Kontroleer dat die data korrek gestuur is."
"Geen toesteladministrasiepakketnaam is voorsien nie."
"Geen kontrolesom vir die verifikasie van die afgelaaide toesteladministrasiepakket voorsien nie."
"Kon nie aan Wi-Fi koppel nie."
"Kon nie data-integriteit kontroleer nie. Kontrolesom van afgelaaide lêer pas nie by kontrolesom wat deur programmeerderprogram verskaf is nie."
"Kon nie die toesteladministrasiepakket aflaai nie."
"Toesteladministrasiepakketlêer bevat nie die vereiste pakket en/of komponente nie."
"Kon nie toesteladministrasiepakket installeer nie."
"Gespesifiseerde toesteladministrasiepakket is nie op toestel geïnstalleer nie."
"\'n Toesteladministrasieontvanger ontbreek in die gespesifiseerde toesteladministrasiepakket."