"Oeps!" "Stel jou profiel op" "Jou organisasie beheer hierdie profiel en hou dit veilig. Jy beheer alle ander goed op jou toestel." "Jou organisasie sal hierdie toestel beheer en dit veilig hou." "Die volgende program sal toegang tot hierdie profiel moet hê:" "Die volgende program sal jou toestel bestuur:" "Stel op" "Stel tans jou werkprofiel op …" "Jou administrateur het die vermoë om instellings, korporatiewe toegang, programme, toestemmings en data wat met die profiel geassosieer word, insluitend netwerkaktiwiteit en jou toestel se ligginginligting, te monitor en te bestuur." "Jou administrateur het die vermoë om instellings, korporatiewe toegang, programme, toestemmings en data wat met hierdie toestel geassosieer word, insluitend netwerkaktiwiteit en jou toestel se ligginginligting, te monitor en te bestuur." "As jy voortgaan, sal diefstalbeskermingkenmerke nie geaktiveer word nie. Om diefstalbeskerming aan te skakel, kanselleer nou en stel hierdie toestel as \'n persoonlike toestel op." "Kontak jou administrateur vir meer inligting, insluitend jou organisasie se privaatheidbeleide." "Kom meer te wete" "KANSELLEER" "Goed" "Werkprofiel" "Verwyder werkprofiel?" "\'n Werkprofiel bestaan reeds en word bestuur deur:" "Hierdie werkprofiel word vir %s bestuur met behulp van:" "Lees hier"" voordat jy voortgaan." "Alle programme en data in hierdie profiel sal uitgevee word as jy voortgaan." "VEE UIT" "KANSELLEER" "Jy moet jou toestel enkripteer om voort te gaan om jou werkprofiel op te stel. Dit kan \'n ruk duur." "Jy moet jou toestel enkripteer om voort te gaan om dit op te stel. Dit kan \'n ruk duur." "KANSELLEER" "ENKRIPTEER" "Enkripsie voltooi" "Raak om voort te gaan om jou werkprofiel op te stel" "Kon nie jou werkprofiel opstel nie. Kontak jou IT-afdeling of probeer later weer." "Jou toestel steun nie werkprofiele nie" "Werkprofiele moet deur die primêre gebruiker van die toestel opgestel word" "Werkprofiele kan nie op \'n bestuurde toestel opgestel word nie" "Werkprofiel kan nie geskep word nie omdat jy die maksimum aantal gebruikers op jou toestel bereik het. Verwyder minstens een gebruiker en probeer weer." "Hierdie lanseerderprogram steun nie jou werkprofiel nie. Jy moet oorskakel na \'n lanseerder wat versoenbaar is." "KANSELLEER" "OK" "Gebruiker van werktoestel" "Stel jou toestel op" "Verwerk tans opstellingdata …" "Koppel tans aan Wi-Fi …" "Laai tans die administrasieprogram af …" "Installeer tans die administrasieprogram …" "Stel tans die toesteleienaar …" "Staak verdere opstelling en vee jou toestel se data uit?" "KANSELLEER" "Goed" "STEL TERUG" "Kon nie jou toestel opstel nie. Kontak jou IT-afdeling." "Hierdie toestel is reeds opgestel." "Hierdie toestel is reeds vir hierdie gebruiker opgestel." "Kon nie aan Wi-Fi koppel nie" "Hierdie toestel is deur fabriekterugstellingbeskerming gesluit. Kontak jou IT-departement." "Vee tans uit" "Wag asseblief …" "Kon nie die administrasieprogram gebruik nie weens \'n checksum-fout. Kontak jou IT-afdeling." "Kon nie die administrasieprogram aflaai nie" "Kan nie die administrasieprogram gebruik nie. Komponente ontbreek of dit is korrup. Kontak jou IT-afdeling." "Kan nie die administrasieprogram installeer nie. Die pakketnaam is ongeldig. Kontak jou IT-departement." "Kon nie die administrasieprogram installeer nie" "Die administrasieprogram is nie op jou toestel geïnstalleer nie" "Staak opstelling?" "NEE" "JA" "Kanselleer tans …" "Staak profielopstelling?" "Jy kan jou werkprofiel later opstel uit die toestelbestuurprogram wat jou organisasie gebruik." "GAAN VOORT" "STOP" "Stel tans op" "Stel tans CA-sertifikate op" "Stel jou profiel op. Begin opstelling" "Stel jou profiel op. Enkripsie" "Stel jou profiel op. Wys tans vordering" "Stel jou toestel op. Begin opstelling" "Stel jou toestel op. Enkripsie" "Stel jou toestel op. Wys tans vordering" "Kom meer te wete-knoppie" "%1$s-ikoon"