Lêer-verkenner
\'n CyanogenMod Lêerverkenner.
G
kG
MG
GG
%1$s %2$s
Bloktoestel
Karaktertoestel
Named pipe
Domain socket
LA
LS
Ja
Nee
Alles
Oorskryf
Kies
]]>
Soek: %1$s
Laai\u2026
Gekanseleer.
Fout.
Raak om teks te kopieer na knipbord
Teks gekopieer na die knipbord
Pasop
Fout gevind
Bevestig werking
Bevestig oorskrywing
Bevestig verwydering
Bevestig verandering
Kry nie \'root\' toegang nie. Verander na die veilige modus.\n\nDien hierdie verandering toe?
Kon nie die nodige regte kry om te funksioneer nie.
Kry nie \'root\' toegang nie. Het verander na veilige modus.
Die instelling kan nie toegepas of gestoor word nie.
Die aanvanklike vouergids\"%1$s\" is ongeldig. Verander na \'root\' vouergids.
Die aksie was suksesvol voltooi.
\'n Fout het voorgekom. Die aksie was onsuksesvol.
Hierdie aksie vereis verhoogde regte. Probeer \'root\' toegang.
Die lêer of vouergids was nie gevind nie.
Die werking se opdrag is nie gevind nie of het \'n ongeldige definisie.
Lees/skryf mislukking.
Die werking se toelaatbare tyd het verstreek.
Die werking het misluk.
\'n interne fout het voorgekom.
Die werking kan nie gekanselleer word nie.
Die lêerstelsel is slegs leesbaar. Probeer om die lêerstelsel as lees-en-skryf aan te heg.
Onwettige argument. Aktivering het misluk.
Die werking word nie toegelaat nie want dit skep teenstrydighede.
Die operasie word nie toegelaat in die huidige vouergids nie.\n\nBestemmings vouergids kan nie \'n sub-vouergids van bron of dieselfde as die bron wees nie.
Raak weer om te beeindig.
Daar is geen program geregistreer om die tipe lêer oop te maak nie.
Sommige van die lêers bestaan reeds in die teiken vouergids.\n\nOorskryf??
Die geassosieerde program aksie het misluk.
Die werking vereis verhoogde regte.\n\nVerander na \'root\' toegang?
Ouer-vouergids
Eksterne berging
USB-berging
Lêerstelsel inligting
Sorteermetode
Uitlegmetode
Ander wysopsies
Klaar
Aksies
Soek
Meer opsies
Skyf volumes
Stoor
Volgens naam ▲
Volgens naam ▼
Volgens datum ▲
Volgens datum ▼
Ikone
Eenvoudig
Besonderhede
Wys vouergidse eerste
Wys versteekte leërs
Wys stelsel leërs
Wys simboliese koppelings
Geen inligting
Daar is geen inligting beskikbaar vir die lêerstelsel nie.
Die lêerstelsel kan nie geheg/ontheg word nie.
Lêerstelsel hegging word nie toegelaat in die veilige modus nie. Raak om toegang na \'root\' modus te verander.
Die lêerstelsel hegging het misluk. Sommige lêerstelsels, soos SD kaarte, kan nie geheg/ontheg word nie aangesien hulle leesalleen lêerstelsels is.
Lêerstelsel inligting
Inligting
Bergingspasie
Status:
Aanheggingspunt:
Toestel:
Tipe:
Opsies:
Stort/Slaag:
Totaal:
Gebruik:
Gratis:
Regte veranderinge word nie toegelaat in die veilige modus nie. Raak om toegang na \'root\' modus te verander.
Die verandering van die eienaar aksie het misluk.\n\nVir sekuriteit redes laat sommige lêerstelsels, soos SD kaarte, dit toe nie.
Die verandering van die groep aksie het misluk.\n\nVir sekuriteit redes laat sommige lêerstelsels, soos SD kaarte, dit toe nie.
Die verandering van regte het misluk.\n\nVir sekuriteits redes laat sommige lêerstelsels, soos SD kaarte, nie die verandering toe nie.
Eienskappe
Inligting
Toestemmings
Naam:
Ouer:
Tipe:
Kategorie:
Skakel:
Grootte:
Bevat:
Verkry op:
Gewysig:
Verander:
Eienaar:
Groepe:
Ander:
Slaan mediaskandering oor:
Kon nie mediaskandering toe laat nie
Kon nie verhoed dat mediaskandering begin nie
Verwyder .nomedia vouergids
Hierdie vouergids bevat \'n nomedia vouer.\n\nWil jy dit en al die inhoud daarvan verwyder?
Verwyder .nomedia vouer
Hierdie vouergids bevat \'n nie-leë .nomedia lêer\n\nWil jy dit verwyder?
Vorige items
Vorige items is leeg.
Die vorige item is onbekend.
Soek resultate
Tik you soektog
Sê jou soektog
\'n Fout het voorgekom tydens die soektog. Geen resultate is gevind nie.
Geen resultate is gevind nie.
%1$s in
%2$s
Terme:]]> %1$s
Bevestig soektog
Sommige van van die soekterme is baie kort. Die
operasie kan baie lank duur en intensief wees op stelsel bronne.\n\nWil jy voortgaan?
Wag asseblief\u2026
Besig om te soek
Kies \'n lêer
Kies \'n vouergids
Notaboek
Ongeldige lêer.
Lêer nie gevind nie.
Die lêer is te groot om op die toestel oop gemaak te word.
Bevestig terminasie
Daar is ongestoorde veranderinge\n\nTermineer sonder om te stoor?
Die lêer is suksesvol gestoor.
Die lêer was geopen in leesalleen modus.
Genereer \'n hex storting\u2026
Vertoon\u2026
Boekmerke
Tuis
\'root\' vouergids
Stelsel vouergids
Stoor die aanvanklike vouergids.
Verwyder boekmerk
Die boekmerk was bygevoeg.
Aanvanklike vouergids
Kies die aanvanklike vouergids:
Relatiewe paaie word nie toegelaat nie.
Fout met die stoor van die aanvanklike vouergids.
Soek na
Instellings
Verwyder alle geskiedenis
Geen voorstelle
Woord oorvloei
Sintaks beklemtoning
%1$s - kopieer%2$s
%1$s - nuut%2$s
Besig\u2026
Kopiëring\u2026
Van]]> %1$s]]>
Na]]> %2$s
Skuif\u2026
From]]> %1$s]]>
To]]> %2$s
Verwyder\u2026
Lêer]]> %1$s
Onttrek\u2026
Lêer]]> %1$s
Verklein\u2026
Lêer]]> %1$s
Ontleding van\u2026]]>
Die onttrek aksie was suksesvol afgehandel. Die data was onttrek
%1$s.
Die verklein aksie was suksesvol afgehandel. Die data is saamgepers tot
%1$s.
Aksies
Eienskappe
Herlaai
Nuwe vouergids
Nuwe lêer
Kies alles
Deselekteer alles
Kies
Deselekteer
Plaas
Skuif
Verwyder
Verklein
Skep skakel
Maak oop
Maak oop met
Voer uit
Stuur
Stuur
Verklein
Onttrek
Verwyder
Hernoem
Maak \'n kopie
Eienskappe
Voeg by boekmerke
Voeg kortpad
Maak vouer oop
Bereken kontrolesom
Druk
Hierdie aksie kan nie teruggestel word nie. Wil jy voortgaan?
Naam:
Die naam kan nie leeg wees nie.
Ongeldige naam. Die karakters
\'%1$s\' word nie toegelaat nie.
Ongeldige naam. Die karakter \'.\' en
\'..\' word nie toegelaat nie.
Die naam bestaan alreeds.
Assosiasies
Onthou keuse
Maak oop met
Maak oop
Stuur met
Stuur
Niks om te voltooi nie.
Konsole
Script:
Tyd:
Terminasie kode:
%1$s sek.
Bereken kontrolesom
Lêer:
Bewerk kontrolesom\u2026
Mime vouergids
Simboliese skakel
Onbekend
Stelsel-gedefinieerd
Land-gedefinieerd
dd/mm/yyyy hh:mm:ss
mm/dd/yyyy hh:mm:ss
yyyy-mm-dd hh:mm:ss
%1$s en %2$s geselekteer.
Verkleinings metode
Kon nie van die loodskortpad gebruik maak nie.
Loodskortpad suksesvol geskep.
Loodskortpad kon nie geskep word nie.
Instellings
Algemeen
Soek opsies
Redigeerder opsies
Temas
Aangaande
Lêer-verkenner v%1$s
\nKopiereg \u00A9 2013 Die CyanogenMod Projek
Algemeen
Gebruik letter-sensitiewe sortering
Oorweeg letter-sensitiewe navigasie en sortering van soek resultate
Datum/tyd formaat
Bergingspasie waarskuwing
Vertoon \'n ander
kleur op die berging legstuk wanneer dit %1$s persent
bergingspasie bereik
Bereken vouergids statistieke
Waarskuwing! Die berekening van vouergids statistieke kan lank vat en stelsel bronne uitput
Voorskou
Wys \'n voorbeeld prent vir programme, musiek lêers, foto\'s en video\'s
Gebruik gly-gebare
Gebruik gly links-na-regs gebaar om lêers of vouersgidse te verwyder
Gevorderd
Toegangsmodus
Veilige modus
Veilige modus\n\nDie program is aktief sonder regte en die enigste toeganklike lêerstelsels is skyf volumes (SD kaart en USB-berging)
Vra Gebruiker modus
Vra Gebruiker modus\n\nDie program is aktief met volle toegang tot die lêerstelsel, maar sal vra vir toestemming voor die uitvoering van enige gevorderde aksies
\'Root\' modus
\'Root\' modus\n\nWaarskuwing! Hierdie modus kan die toestel breek. Dit is jou verantwoordelikheid om te verseker dat die operasies veilig is
Beperk gebruikers toegang
Beperk toegang tot die hele stelsel na sekondêre gebruikers
Uitslae
Wys verwante legstuk
Beklemtoon soekterme
Sorteer resultate
Geen sortering
Volgens naam
Volgens bruikbaarheid
Privaat
Stoor soekterme
Soekterme sal gestoor en gebruik word as voorstelle in die toekoms
Soekterme sal nie gestoor word nie
Vee soekterme uit
Raak om al die gestoorde soekterme uit te vee
Alle gestoorde soekterme is uitgevee.
Gedrag
Geen voorstelle
Moet nie woordeboek items voorstel tydens verandering van \'n lêer nie
Woord oorvloei
\'Hexdump\' binêre lêers
Met die opening van \'n binêre lêer, genereer \'n \'hexdump\' van die lêer en maak dit oop in die \'hex-viewer\'
Sintaks beklemtoning
Sintaks beklemtoon
Beklemtoon die sintaks van die lêer wat vertoon word in die redigeerder (slegs wanneer \'n sintaks beklemtoning verwerker beskikbaar is vir die tipe lêer)
Kleur skema
Kies die sintaks verlig kleurskema
Gebruik standaard tema
Gebruik die standaard sintaks beklemtoning vir die huidige tema
Items
Temas
Pas tema aan
Tema suksesvol toegepas.
Die tema kon nie gevind word nie.
Meld ontfoutings inligting aan
Ligte Tema
\'n ligte tema vir CyanogenMod Lêer-verkenner
CyanogenMod
Maak navigasie laai oop
Sluit navigasie laai
Deursigtigheid
Huidige:
Nuut:
Kleur:
Herstel van die standaard tema kleurskema
Teks
Opdrag
Enkel-lyn kommentaar
Multi-lyn kommentaar
Sleutelwoord
Aangehaalde teks
Veranderlike
Nie-ondersteunde dokument formaat
Nie-ondersteunde foto-formaat
Dokument: %1$s
Bladsy %1$s
Waarskuwing!\n\n
Gebruik van \'n argiefvouer met \'n relatiewe of absolute pad kan lei tot skade aan die toestel deur die oorskryf van stelsel vouers.\n\n
Wil jy voortgaan?
Veranderinge
Welkom
Welkom by die CyanogenMod Lêer-verkenner.
\n\nMet hierdie program kan jy die lêerstelsel verken en moontlik die toestel beskadig. Om dit te voorkom, sal die program begin in \'n veilige, lae-bevoorregte modus.
\n\nU kan toegang tot \'n gevorderde, volbevoorregte modus verkry deur instellings. Dit is jou verantwoordelikheid om te verseker dat enige aksie wat gedoen word nie die stelsel beskadig nie.
\n\nDie CyanogenMod span.