"Maak toegang aflaaibestuurder oop." "Gee aan die program toegang tot die BluetoothShare-bestuurder en om dit te gebruik om lêers oor te dra." "Witlys Bluetooth-toesteltoegang." "Laat die program toe om \'n Bluetooth-toestel tydelik te witlys, sodat daardie toestel lêers na hierdie toestel kan stuur sonder die gebruiker se bevestiging." "Bluetooth" "Onbekende toestel" "Onbekend" "Vliegtuigmodus" "Jy kan nie Bluetooth in vliegtuigmodus gebruik nie." "Om Bluetooth-dienste te kan gebruik, moet jy eers Bluetooth aanskakel." "Skakel nou Bluetooth aan?" "Kanselleer" "Skakel aan" "Lêeroordrag" "Aanvaar inkomende lêer?" "Wys af" "Aanvaar" "OK" "Daar was \'n uittelling terwyl \'n inkomende lêer van \"%1$s\" aanvaar is" "Inkomende lêer" "%1$s is gereed om %2$s te stuur" "Bluetooth-deling: Ontvang %1$s" "Bluetooth-deling: Het \"%1$s\" ontvang" "Bluetooth-deling: Lêer %1$s nie ontvang nie" "Bluetooth-deling: Stuur %1$s" "Bluetooth-deling: %1$s gestuur" "100% voltooi" "Bluetooth-deling: Lêer %1$s nie gestuur nie" "Lêeroordrag" "Van: \"%1$s\"" "Lêer: %1$s" "Lêergrootte: %1$s" "Ontvang tans lêer…" "Stop" "Versteek" "Van" "Lêernaam" "Grootte" "Lêer nie ontvang nie" "Lêer: %1$s" "Rede: %1$s" "OK" "Lêer ontvang" "Open" "Aan: \"%1$s\"" "Lêertipe: %1$s (%2$s)" "Stuur tans lêer…" "Lêer gestuur" "OK" "Die lêer is nie na \"%1$s\" gestuur nie." "Lêer: %1$s" "Probeer weer" "Maak toe" "OK" "Onbekende lêer" "Daar is geen program om hierdie tipe lêer te hanteer nie. \n" "Geen lêers nie" "Die lêer bestaan nie. \n" "Wag asseblief…" "Skakel tans Bluetooth aan…" "Die lêer sal ontvang word. Kontroleer vordering in die Kennisgewings-paneel." "Die lêer kan nie ontvang word nie." "Opgehou om lêer van \"%1$s\" te ontvang" "Stuur lêer na \"%1$s\"" "Stuur %1$s lêers na \"%2$s\"" "Opgehou om lêer na \"%1$s\" te stuur" "Daar is nie genoeg ruimte op die USB-berging om die lêer van \"%1$s\" te stoor nie" "Daar is te min spasie op die SD-kaart om die lêer van \"%1$s\" te stoor" "Spasie nodig: %1$s" "Te veel versoeke word verwerk. Probeer later weer." "Lêeroordrag nog nie begin nie." "Lêeroordrag is voortdurend." "Lêeroordrag is suksesvol voltooi." "Inhoud word nie ondersteun nie." "Oordrag deur teikentoestel verbied." "Oordrag gekanselleer deur die gebruiker." "Bergingsprobleem." "Geen USB-berging nie." "Geen SD-kaart nie. Sit \'n SD-kaart in om oorgedraagde lêers te stoor." "Verbinding onsuksesvol." "Versoek kan nie korrek hanteer word nie." "Onbekende fout" "Ontvang deur Bluetooth" "%1$s volledig ontvang." "%1$s klaar gestuur." "Inkomende oordragte" "Uitgaande oordragte" "Oordraggeskiedenis is leeg." "Alle items sal uit die lys verwyder word." "Bluetooth-deling: Gestuurde lêers" "Bluetooth-deling: Ontvangde lêers" %1$d onsuksesvol. %1$d onsuksesvol. %1$d suksesvol, %2$s %1$d suksesvol, %2$s "Vee lys uit" "Open" "Verwyder uit lys" "Vee uit" "Stoor" "Kanselleer" "Kies die rekeninge wat jy deur Bluetooth wil deel. Jy moet steeds enige toegang tot die rekeninge aanvaar wanneer jy koppel." "Gleuwe oor:" "Programikoon" "Bluetooth-boodskapdeelinstellings" "Kan nie rekening kies nie. 0 gleuwe oor" "Bluetooth-oudio is gekoppel" "Bluetooth-oudio is ontkoppel"